Featured News

Thorp Motors helps the Saint Andrews Church on their Annual Tour de Dam!

Ons het so bietjie die Saint Andrews Kerk Ceres gehelp met hul jaarlikse Tour de Dam na die Ceres Koekedouw Dam.

Was baie lekker om te kon deel maak van die oggend se pret. Like en share as julle daar was. 😎